Find It in Kimberley - Layout of events

FiND iT in Kimberley het byna elke oomblik vasgelê van dié grootse skolesporttoernooi in Kimberley.

Dié feestrui van die 10-jaar vieringe van die Wildeklawer-sporttoernooi word opgeveil!

Die Laerskool Worcester is as die wenners van die laerskool Wildeklawer-toernooi aangekondig nadat Grey College jnr. onttrek het. 

Grey seëvier tans teen Drostdy 47-5 in 'n taaie wedstryd

Huidige telling van Grey vs Drosdty 20 min oor is

Page 1 of 2

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account