Find It in Kimberley - Ray Dylan tree op by Star Of The West
Wednesday, 12 December 2018 10:53

Ray Dylan tree op by Star Of The West Featured

Ray Dylan tree die 4de Januarie by Star Of The West op.

Wat doen jy op 4 Januarie 2019?

Ray Dylan gaan daardie dag by Star Of The West optree. Maak seker jy bespreek jou kaartjies vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Die hekke gaan sesuur die aand oopmaak en die vertoning begin om sewe.

Kaartjies verkoop teen R150 per persoon en indien jy navrae het, kan jy Star Of The West direk kontak by 087 527 0255 of Minette Swiegers by 082 304 1940.

Hierdie beloof om 'n aand vol vermaak te wees. Maak seker jy bespreek nou jou kaartjies.

Read 833 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account