Find It in Kimberley - Caltex Carters Road maak sy deure weer oop!
Thursday, 06 December 2018 14:12

Caltex Carters Road maak sy deure weer oop! Featured

Gaan besoek gerus vir Caltex Carters Road die 15de Desember.

Caltex in Carters Road maak weer sy deure die 15de Desember oop. 

"Alles is nuut,groter en beter," vertel Drinie de Boer vir FiND iT. Daar gaan ook 'n heerlike eethoekie wees waar kliënte heerlike varsgemaakte kos kan eet en dalk 'n lekker koffie by bestel. Sy sê ook dat dit maar tyd was vir 'n "revamp". Die garage en geboue is al oor die 50 jaar oud. Drinie de Boer het hierdie gebou 10 jaar gelede gekoop en sy het gevoel dat na 10 jaar kort die plek bietjie 'n verandering. Kliënte kan nuwe pompe, toerusting, rakke ens. verwag.

Daar gaan nie nou dadelik 'n opening gehou word nie, maar sy het dit goed gedink om dit vroeg volgende jaar te doen wanneer almal terug is van vakansie.

"Ons verwelkom almal terug en sien daarna uit om al ons ou en nuwe kliënte weer te sien."

Read 256 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account