Med 24/7 het in samewerking met Hospice getree om die Christmas Charity Drive ten bate van liefdadigheid aan te bied. Hulle versoek dat enige ou klere, sporttoerusting en speelgoed wat jy nie langer benodig nie, by Du Toitspanweg 127 afgelaai word.
Hierdie skenkings gaan die 12de November by mense in nood afgelaai word.
Vir enige verdere inligting kontak gerus +27834088345