Find It in Kimberley - Boshof Oval Raceday
Tuesday, 20 November 2018 09:07

Boshof Oval Raceday Featured

Bespreek jou deelname vir 8 Desember 2018.
 
Tyd het aangebreek vir ons jaarlikse BOSHOF RACEDAY op 8 Desember 2018.

Drywers oor die hele land gaan hierdie puik byeenkoms kom bywoon, kom wees deel van hierdie lekker naweek. 
Onthou daar is gratis kampering op die terein.
 
Pre-entries is nou oop, R160 per drywer (daarby is twee hekkaartjies ingesluit), naam kom op pre-entry lys sodra die inbetaling ontvang is.
 
Bank Besonderhede:
BOSHOF OVAL
FNB
REK NR. 62429069330
Takkode: 241038
Verw.: Naam & Kar nommer
 
Beperkte walparkerings teen R250 kan bespreek word by Ansa 082 332 7767, geen besprekings word meer bevestig sonder bewys van inbetaling.
Enter en share dit gaan great wees.!!!!
 
Read 113 times

Add comment


Security code
Refresh

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account