Find It in Kimberley - Displaying items by tag: cravenweek
Friday, 06 July 2018 16:16

Aksiefoto's: o/13 G.W vs Luiperds

Die o/13 Griekwaland-Wes toernooi het die Craven-week op 'n hoë noot afgesluit deur hulle laaste wedstryd teen die Luiperds te wen.

Published in Action Photos
Friday, 06 July 2018 15:47

Aksiefoto's: o/16 G.W vs Sharks

Die laaste dag van die  o/16 Grant Khomo-week het vanoggend in die koue Kimberley afgeskop. 

Published in Action Photos
Thursday, 05 July 2018 14:36

Aksiefoto's: o/13 G.W. vs Grens

Die vierde dag van die Craven-week het vanoggend om 10:00 afgeskop op Hoërskool Diamantveld se rugbyvelde.

Published in Action Photos

Die wedstryd tussen die o/16 Limpopo Blou Bulle en die Luiperds het vanoggend 10:45 op Diamantveld Hoërskool plaasgevind.

Published in Action Photos
Tuesday, 03 July 2018 15:06

Aksiefoto's: o/13 G.W vs Valke

Die wedstryd tussen die o/13 Griekwaland-Wes en Valk Craven-week-spanne het vanmiddag 13:00 afgeskop.

Published in Action Photos
Tuesday, 03 July 2018 10:47

Aksiefoto's: o/13 Grens vs Pumas

Die eerste wedstryd van die o/13 Cravenweek het 10:00 vanoggend afgeskop in 'n yskoue Kimberley.

Published in Action Photos
Monday, 02 July 2018 21:37

Cravenweek is vol rugby en vol gees

FiND iT het 'n paar Blou Bul-ondersteuners langs die veld op kamera gaan vaslê.

Published in Action Photos
Monday, 02 July 2018 21:08

Aksiefoto's: o/13 GWK vs O.P.

Die o/13 Griekwaland-Wes (G.W.) Cravenweek-span het die Oostelike Provinsie (O.P.) 18-17 in 'n naelbyt wedstryd geklop.

Published in Action Photos

Die o/13 Craven-week en o/16 Grant Khomo-week is volstoom aan die gang.

Published in Action Photos
Monday, 02 July 2018 14:34

Aksiefoto's: W.P vs Grens

Hier is 'n paar aksiefoto's van die o/16 W.P teen Grens.

Published in Action Photos
Page 1 of 2

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account