Find It in Kimberley - Business Directory - Butchery - Beefmaster Kimberley (PTY) LTD
Business Directory

Beefmaster Kimberley (PTY) LTD

Beefmaster doen tuisaflewerings in Kimberley.
2 - 6 Carlstein Street
Kimberley
8301
0534419152
Email: elmarie.j@beefmaster.co.za
Contact Person: Elmarie Jacobs

Beefmaster bied ’n omvattende reeks produkte wat heel karkasse, verwerkte en verpakte vleissnitte insluit. Slegs die hoogste gehalte beesvleis bereik Beefmaster se kliënte.
Hierdie gewilde vleisverskaffers streef daarna om die beste diens en gerief vir hulle verbruikers te bied. 
Sodoende het hulle ook nou ’n tuisafleweringsdiens begin.

Die tuisaflewering is vir Kimberliete. 

Vir aflewerings of bestellings, kontak Beefmaster 053 441 9152 elmarie.j@beefmaster.co.za; Elmarie Jacobs

Located in: Butchery
Powered by SobiPro

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account