Find It in Kimberley - Business Directory - Security - Trellidor
Business Directory

Trellidor

Trellidor Retractable Security Gates; Trellidor Rollerstyle shutters; Trellidor Clear Guard; Trellidor Fixed Security; Trellidor Burglar Guard; Trellidor Cottage Guard; Trellidor Polycarbonate Bar; Trellidor Security Shutter.
13 Black Street
Kimberley
8301
053 833 3827
Email: info@gennix.co.za
Contact Person: www.trellidor.co.za

Trellidor verkoop nie net veiligheidsdeure nie, hulle het ook ’n weie verskeidenheid blindings. Hier is onderandere ’n paar gewilde keuses.

Die Aluminium venetian blinding reeks is veelsydig en opwindend, met 'n wye verskeidenheid kreatiewe opsies. Daar is twee slatwydtes om van te kies, sowel as 'n wye verskeidenheid kleure en afwerkings soos metaal-, geperforeerde, hout- en gladde ontwerpe.

B-Range roller blinding, die materiaal wat gebruik word, laat sonlig toe om deur te skyn, maar bied 'n hoë mate van privaatheid. Dit het 'n deursigtige laag wat dit geskik maak vir enige kamer in jou huis, dit kan ook in vertrekke soos badkamers en kombuise gebruik word asook by strandhuise en is maklik om skoon te maak.

Vertikale blindings is 'n gewilde oplossing in kantore, maar word steeds gesien as die perfekte dekking vir vensters en deure in huise, veral as hulle dubbel volume is. Hulle kan vervaardig word vir enige grootte opening en jy kan kies of hulle links, regs of na die middel skuif.

Wooden venetian blindings is 'n klassieke venster dekking wat 'n wye verskeidenheid van dekor style komplimenteer. Kies uit 'n kleurpalet van tien opsies om die atmosfeer wat jy soek, te skep, van minimalistiese wit tot warm mahogany. Venetian blindings laat jou toe om die hoeveelheid lig en privaatheid in 'n kamer te beheer deur die latte te kantel, hulle te sluit of die blindings te verhoog.

 

Styro wood venetian blindings is 'n uitstekende keuse vir kusklimaat en klam kamers soos badkamers en kombuise. Dit word gemaak van 'n polistireenhars basis en word 'styro wood' genoem, hierdie blindings het die voorkoms van hout sonder die buiging en vervaag wat moontlik is in houtblindings. 

 

https://youtu.be/MfJXr589mBc

 

 

Trellidor has designed and manufactured security barriers for doors and windows since 1976. We have over 70 outlets throughout South Africa, and are now represented in over 24 countries world wide.

Our custom-made security barriers are only available through authorised Trellidor franchises to ensure that you get expert advice and excellent customer service.

Since 1998 our products and Quality Management System (QMS) have been certified by an independent third party, the Loss Prevention Certification Board (LPCB), based in the UK. The LPCB falls under the umbrella of BRE Global, an approvals organisation that offers certification of products, services and systems to an international market.

Trellidor Retractable Security Gates; Trellidor Rollerstyle shutters; Trellidor Clear Guard; Trellidor Fixed Security; Trellidor Burglar Guard; Trellidor Cottage Guard; Trellidor Polycarbonate Bar; Trellidor Security Shutter.

Located in: Security
Powered by SobiPro

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account