Find It in Kimberley - Business Directory - Butchery - Jacobsdal Slaghuis
Business Directory

Jacobsdal Slaghuis

GRATIS aflewering op Donderdae en Vrydae in Kimberley. Bestellings Welkom.
Andriesstraat, Jacobsdal
Vrystaat
8710
0825633666
053 591 0059
Email: andre@abat.co.za
Contact Person: Andre Labuschagne

Top gehalte vleis. Groot verskeidenheid vars produkte.
Hierdie slaghuis se rakke is volgepak en beslis die beste in die kontrei.

14 Verskillende soorte wors. Beste Biltong, chilli bites, droewors.

Jou een-stop Slaghuis.

 

Located in: Butchery
Powered by SobiPro

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account