Find It in Kimberley - Business Directory - Car Dealers - Human Auto
Business Directory

Human Auto

Human Auto is die Ford Handelaar in die Kimberley Area. Met jare lange ondervinding, bedagsame en vriendelike personeel lewer Human Auto 'n voortreflike diens aan klante. Kom besoek gerus die Human Auto Span!
51-63 Stockdale street
Kimberley
8301
053 831 3661
Email: karen@humanauto.co.za

Human Auto Spesialiseer in die Verkoop van Nuwe en Gebruikte Motors met ‘n professionele in-huis bank fasiliteit om die finansiëring proses te vergemaklik. Human Auto Verkoop Fabrieks goedgekeurde Onderdele en beskik oor ‘n Diens Sentrum wat uitstekende naverkope diens lewer.

Kom loer in en ontmoet ons Trotse Ford Span en word deel van die Human Auto Familie! 

         

 

 

 

 

 

Located in: Car Dealers
Powered by SobiPro

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account