Find It in Kimberley - Business Directory - Schools - Landboudal Jacobsdal
Business Directory

Landboudal Jacobsdal

Landboudal. Die Landbouskool van uitnemendheid. Kom ervaar die Lantie-Gees!
Private Bag X3
Jacobsdal
8710
Email: worsmanvdr@gmail.com
Contact Person: Worsman van der Ryst
 
Is u onseker oor die beste keuse vir u kind se hoërskoolloopbaan? Stel u kind belang in die plaas, en 'n goed-gebalanseerde program wat aan sy of haar behoeftes voldoen? Dan behoort u kuiertjie by ons op die plaas beslis die moeite werd te wees! Landboudal bied hul bekendstellingsdag op 1 Junie 2018 om 10:00 die oggend aan. Ons sien uit om u hier te verwelkom! Vir verdere navrae kontak gerus die kantoor by 081 779 5824 of vir Worsman van der Ryst by 073 220 1447.
 
 
Landboudal bied op Julie 'n groot sportdag teen Hoërskool Sentraal met vele uitstallings en hope vermaak aan. Die aand word die Country Fees met kunstenaars: Lianie May, Christo en Kobus, Willem van der Ryst en Piet Pompies (DJ Ossewa), gehou. Hierdie fees sluit onderandere 'n kontantkroeg met vele spesiale aanbiedinge, 'n dansvloer, vermaak vir kinders asook 5 reuniegroepe in. Vir besprekings en navrae kontak vir Worsman van der Ryst by worsmanvdr@gmail.com / 073 220 1447. Bespreek betyds om teleurstelling te voorkom!
 
 
 
Located in: Schools
Powered by SobiPro

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account