Find It in Kimberley - Business Directory - Schools - Pikkie Stimulasie Sentrum
Business Directory

Pikkie Stimulasie Sentrum

08:00 tot 12:00 Maandae tot Vrydae. Ouderdomsgroepe 2-5 1/2 jaar. Elke ouderdomsgroep in hulle eie lokaal met eie juffrou. * Ontwikkelingsprogram PRACTICA * 'n Opgeleide Hoof met 37 jaar Onderwys ondervinding in Grondingsfase onderrig (GR1,2 en 3), asook 'n diploma in Kleinkind-ontwikkeling
7 Croxfordsingel, Albertynshof
Kimberley
Contact Person: Lettie Schreuder
Located in: Schools
Powered by SobiPro

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account