Find It in Kimberley - Business Directory - Accommodation - Dankie Pa Gastehuis
Business Directory

Dankie Pa Gastehuis

Dankie Pa is 'n pragtige gastehuis met 11 en-suite kamers. Die gastehuis het 11 kamers met badkamers; sateliet-televisie, dakwaaiers en lugverkoeling; 'n groot tuin met braai-fasiliteite en veilige parkering.
1 Harvey Street
Kimberley
8301
0761014570
Email: dankiepa@telkomsa.net
Contact Person: Marnazel

Die gastehuis bied 'n volledige Engelse ontbyt en aandetes op aanvraag. Daar is konferensie-fasiliteite beskikbaar en die gastehuis het ook 'n klein winkeltjie, Zellie's Gift Shop.  Dankie Pa Gastehuis se naam spruit uit dankbaarheid aan 'n wonderlike pa en oupa wat die eienares, Adri Marx en haar dogter Marnazel, se lewe met pret en plesier gevul het. Hulle herinneringe aan hom sal nooit verlore gaan terwyl hulle elke gas met warmte ontvang nie.       

Located in: Accommodation
Powered by SobiPro

 

booked.net

Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account